6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - 9 Lemmer Close, Onrus River, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
River Tree House is in Onrusrivier, Hermanus geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Die woonbuurt het goeie sekuriteit en die verblyf is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Hierdie slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad of slegs 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is beskikbaar.
Die hoofsitkamer het gemaklike rusbanke sowel as 'n TV en daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Op die onderste vlak is daar nog 'n sitarea met gemaklike sitplek, braaigeriewe en uitsigte oor die rivier. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en toegang tot die rivier.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 9 Lemmer Close, Onrus River, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink River Tree House het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Lemmer Close, Onrus River, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang