Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kanaan Mabalingwe

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyferfontein 10, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 4080, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 160 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kanaan Mabalingwe is in die Mabalingwe Privaat Natuurreservaat en bied verblyf aan 'n gesin of groep vriende vir 'n ontspanne wegbreek in die bosveld.

Dié ruim huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad.

Die oopplan-kombuis en dek dra by tot die boservaring. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en daar is 'n eetarea met heelwat sitplek waar gaste saam etes kan geniet. Daar is DStv en WiFi.

Daar is ook lieflike braaigeriewe, 'n boma en 'n swembad.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kanaan is 'n luukse selfsorg-vakansiehuis is Mabalingwe Natuurreservaat, ongeveer 25 km vanaf Bela-Bela.

Slaapplek

’n Bespreking by Kanaan Mabalingwe sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Kanaan Mabalingwe
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 204

Jaar gelys 6

Ligging

  • Cyferfontein 10, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 4080, Limpopo
  • Gaste dink Kanaan Mabalingwe het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 160
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R8 160
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyferfontein 10, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 4080, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdzRRNtuOMpmXNlEMvSjvY80gppMjW7guyY4XtvxwILusqIT3LT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 160 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 10 Cyferfontein Mabalingwe Nature Reserve 4080 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.849335 28.0428314
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem