Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverdance Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Riverdance Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Bea W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea W

Ons het heerlik gebly met die wonderlikste gasvrou denkbaar. Dankie, Maddie!

Dit is 'n ongelooflike lekker blyplek.

Liesel P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel P

Pragtige en uitstekende wegbreekplek!

Heerlike, netjiese en goed toegeruste plek. En die uitsig is pragtig. Ons het baie lekker gekuier!

Anneke V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V

Alles wat jy nodig het, pragtige uitsig.

Ons het heerlik gebly. Madi het alles goed gekommunikeer en die huis is goed toegerus. Die uitsig vanaf die lekker stoep met 'n braai is pragtig.

Riverdance Cottage se terugvoer

Hi Anneke, baie dankie vir die mooi verwysing. So bly julle het dit geniet.

Riverdance Cottage
Nicola S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S

We loved our stay.

Really beautiful place, beautiful setting! Great hosts! Great value for money! One of our best!

Riverdance Cottage se terugvoer

Thank you Nics for the lovely review. We loved having you, Sally, your friends and all the pups.

Riverdance Cottage
Liesl H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl H

Tranquil retreat.

Highly recommend Riverdance Cottage in Malgas! Madi is an amazing host. The cottage is beautifully maintained with thoughtful touches like braai essentials, local olive oil and a fully equipped kitchenette. Perfect for tranquility by the river, offering a peaceful and rejuvenating stay. Slept wonderfully and can't wait to return!

Annelize C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize C

Heerlike rustige kuier in 'n pragtige omgewing!

Wonderlike naweekbestemming.

Alex L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex L

Good and relaxing.

Unfortunately in winter, very limited for children. Pictures need to be updated, as there is no indoor fireplace anymore.

Riaan O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan O

Fantastiese ligging, baie rustig en 'n plek om te ontspan!

'n Lekker wegbreek as jy wil rus, ontspan en nogmaals wil rus. Die natuur is pragtig met die kalm water van die rivier op jou voorstoep. Mooi sonsondergange en die braaiplek is 'n wenner. Die diens was uitstekend en die plekkie is goed ingerig.

Eddie W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie W

An amazing beautiful place with all amenities and very helpful and friendly owners.

We did find the place with help from the owners. A beautiful, well-appointed cottage where one could stay for a long time - had an amazing stay and were helped to find it by the owners.

Karen M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Awesome cottage, wonderful hosts.

Ian and Madi friendly and helpful. Cottage has a magnificent view of the river, quiet peaceful really relaxing. Everything just as advertised. We will definitely recommend to our friends. We will be back.

Lynette V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Dit was fantasties!

Die kothuis is baie goed geleë en die uitsig oor die rivier is pragtig! Ons het 'n baie vriendelike en warm ontvangs gekry en die kuier baie geniet!

Riverdance Cottage se terugvoer

Hi Lynette, dit was ‘n plesier om julle hier te hê.

Riverdance Cottage
John G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G

Perfect and extremely enjoyable.

The hosts, Madi and Ian went out of their way to accommodate us and offered much much more than we expected 5 stars for them.

Tanya V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Rustig, gasvry en pragtig.

Ons het 'n heerlike tyd by Riverdance gehad. Madelene en Ian is uiters gasvry en het ons dadelik welkom laat voel en die kinders op albei sonnige dae op die wake board uitgeneem. En ons hondjie met ope arms ontvang en ons die vrymoedigheid gegee dat hy veilig daar kan explore, wat hy gate uit geniet het. En ons ook, baie dankie vir 'n rustige tydjie.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 245, Malgas, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4809732269b49bcebb58917f8af1c43b0a2bb23371f0a4aa389551e7a1abc89d41b96c2d78e50bc7ce3fad63871b8568cd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Erf 245 Malgas 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.307879425565 20.617679357529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang