Riverina Kampeer Plek
10 gaste
0 slaapkamers
0 beds
1 badkamer
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Riverina Farm, Warden, 9890, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Riverina Kampeer Plek is op 'n plaas in Warden geleë en is die perfekte, rustige toevlugsoord vir kampeerliefhebbers.
Die kampplek bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor water en elektrisiteit. Die ablusiegeriewe het 'n toilet en 'n wasbak, maar geen storte nie.
Kano's is beskikbaar om te huur en stel gaste instaat om 'n kanorit op die Wilgerivier teen 'n addisionele fooi per persoon per kanorit te geniet. Natuurwandelings en voetslaan is gratis, maar daar sal geen gids voorsien word nie. Visvang in die rivier is gratis, maar sluit toerusting uit, terwyl baarshengel 'n addisionele fooi per persoon vir vervoer na die baarsdam het en toerusting is uitgesluit.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Helani Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Riverina Farm, Warden, 9890, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Riverina Farm, Warden, 9890, Vrystaat
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang