Riversdale Holiday House
6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Formosa Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Riversdale Holiday House is 'n bekoorlike vakansiehuis in 'n doodloopstraat in Riversdal en is ideaal vir vriende en familie wat gerieflike verblyf in hierdie klein dorpie soek.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, 'n mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n etenstafel.
Veilige parkeerplek is op die perseel en in 'n afstandbeheerde motorhuis beskikbaar. Die verblyf is naby skole, skougronde, winkels en restaurante.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 41
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 3 Formosa Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Formosa Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang