Riverside Boknesstrand
12 gaste
5 slaapkamers
8 beds
4 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 618 Daniel Scheeper Street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Riverside Boknesstrand is 'n dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis in Boknesstrand, langs die strandmeer geleë en bied gaste lieflike strandmeer- en see-uitsigte.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Drie slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Boonop het die huis 'n ekstra dubbelslaapbank wat geskik is vir 2 kinders, wat ekstra slaapplek bied. Gaste deel 2 badkamers wat elk toegerus is met óf 'n bad óf stort, en daar is 2 aparte toilette.
Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n etenstafel met sitplek vir 8, is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser ook in die kombuis beskikbaar. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en komplimentêre WiFi. Vir kouer nagte is 'n kaggel beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Buite kan gaste 'n braai-area geniet, wat 'n perfekte omgewing bied vir skemerkelkies terwyl hulle oor die strandmeer uitkyk. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Eloff Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 618 Daniel Scheeper Street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
618 Daniel Scheeper Street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang