Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Riverside Cottages bied verblyf op 'n pekanneutplaas op die oewer van die Sterkspruit-rivier naby Winterton in die sentrale Drakensberge. Dit is ideaal vir gesinne of groepe vriende.

Daar is 2 selfsorgkothuise. Elke chalet bied slaapplek aan 4 tot 5 gaste en het 'n uitsig oor die waterval, asook privaat badkamers en slaapkamers met gemaklike beddens. Die kothuise het kombuise, eetareas, sitareas met kaggels en buitebraaigeriewe.

Benewens die 2 selfsorgkothuise, is daar 3 addisionele kampeerplekke wat 100 m vanaf die selfsorgkothuise is.

Die plaas is naby Central Berg waar gaste klomp aktiwiteite kan doen en plekke kan besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Riverside Cottages
Netheid
3.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Kim Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Riverside Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75317a9538c3b6040d08738829c06aaeeb954008814b031b2a8367ce1940715b7e6ac675c199f94694187b307673608b6d7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 R600 Winterton 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -28.889942028386 29.50246989727
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem