LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riverside Country Estate 12B | LekkeSlaap
+7

Riverside Country Estate 12B

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 390 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Riverside Country Estate 12B bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die sonderlinge dorp Secunda. Die dorp is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek en spog met uitstekende besienswaardighede.

Die semi-selfsorg-eenheid is ideaal vir 'n gesin en het slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. In die badkamer is daar 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n elektriese braaipan. Die eenheid het 'n TV, Openview HD-kanale, 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Gaste kan besienswaardighede soos Graceland Gholfklub, Lake Umuzi Waterfront, Graceland Kasino, Secunda Mall and Grootdraaidam besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Riverside Country Estate 12B sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Riverside Country Estate 12B
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Da Gama-straat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 390
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 390
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANfhPclLe3MikPt6UI8ws5gQvpXktTmQTU8colGXlpyTVXjisXP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 390  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 4 22 Da Gama Street Secunda 2302 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.491333 29.187707
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!