- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 73 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Da Gama Street, Secunda, 2302, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Welkom by The Business Lodge in Secunda. Beleef die perfekte balans tussen produktiwiteit en rustigheid by The Business Lodge, u top verblyfkeuse in Secunda.
Gelee binne die eksklusiewe Riverside Lifestyle-landgoed, bied ons 'n veilige, stil dog sentrale toevlug net minute van die Secunda Mall, plaaslike restaurante en SASOL se hekke af.
Of u nou vir 'n nag of 'n langer verblyf hier is, ons bied 'n reeks ten volle toegeruste opsies om by u behoeftes te pas – van gemaklike kamers en suites tot ruim gemeubileerde woonstelle en meenthuise. Kies tussen volledig versorgde gerief of volle selfsorg-buigsaamheid. Buiten u private ruimte, geniet u toegang tot ons Konferensie fasiliteit, Eetkamer, intieme Skoonheidsalon en Spa, alles ontwerp met u gerief in gedagte. By The Business Lodge word elke detail aangespreek om vir die sake reisiger 'n onvergeetlike verblyf te verseker. U gemak is ons prioriteit!
By The Business Lodge, Secunda, bied 'n wye spektrum verblyfopsies aan van bekostigbare oornagkamers tot ruim langtermyn-woonstelle, alles ontwerp met die besigheidsreisiger se behoeftes in gedagte. Kies tussen volledig versorg tot vol selfsorg-opsies vir al ons kamers, suites, studio's, woonstelle en meenthuise.
Ons Unieke Kenmerke:
Ons verblyf word gekenmerk deur sy verskeidenheid goed-toegeruste eenhede, elk geskep vir 'n spesifieke behoefte. Elke eenheid sluit in 'n TV met OVHD DStv en gratis hoëspoed Wi-Fi, wat verseker dat u verbind en vermaak bly. Vir u gemoedsrus bied ons veilige parkering naby u eenheid.
Buiten u privaat eenheid, bied The Business Lodge u die volgende geriewe:
* 'n Goed toegeruste konferensie kamer vir tot 20 persone.
* Intieme Eet & Ontspanning: Geniet maaltye in ons eetkamer en ontspan met behandelings by ons intieme Skoonheidsalon en Spa.
* Private en Gesamentlike Braaiplekke
Ons kernbelofte is 'n veilige, stil en ten volle toegeruste omgewing. Of u nou 'n eenvoudige kombuisie of 'n volledige kombuis, 'n private binnehof of 'n balkon met 'n uitsig nodig het – ons het 'n ruimte ontwerp vir u gemak, produktiwiteit en ontspanning.
Bespreek nou u verblyf by The Business Lodge waar elke detail saamgestel is vir 'n naatlose en onvergeetlike Secunda-ondervinding.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Romy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 22 Da Gama Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Gaste dink The Business Lodge Secunda Riverside Estate het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Da Gama Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 73 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang