Riverside Country Estate 17E

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Riverside Country Estate 17E bied semiselfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die bekoorlike dorpie Secunda. Die dorp is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n stil toevlugsoord en spog met uitstekende mensgemaakte en natuurlike besienswaardighede.

Die oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, elektriese braaipan, ketel en mikrogolfoond. Die eenheid het 'n TV met Openview HD, WiFi en veilige parkeerplek.

Gaste kan besienswaardighede soos Graceland Gholfklub, Lake Umuzi Waterfront, Graceland Casino, Secunda Mall en Grootdraaidam besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Riverside Country Estate 17E sluit in:

1 x Dubbelbed

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Riverside Country Estate 17E gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R725 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za