Riverside Country Estate 2E
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302 , Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R690 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Riverside Country Estate 2E bied semi-selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die bekoorlike dorpie Secunda. Die dorp is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord wat met uitstekende natuurlike en mensgemaakte besienswaardighede spog.
Dié oopplan-gastekamer het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n kombuisie. Die eenheid het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, elektriese braaipan, mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is ook 'n TV met Openview HD, WiFi en veilige parkeerplek.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in Graceland Gholfklub, Lake Umuzi Waterfront, Graceland Casino, Secunda Mall en die Grootdraaidam.
Slaapplek
’n Bespreking by Riverside Country Estate 2E sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Da Gama-straat 22, Secunda, 2302 , Mpumalanga
- Gaste dink Riverside Country Estate 2E het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noodrand Secunda Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302 , Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom