Riverside Country Estate 6B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Riverside Country Estate 6B bied semi-selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die bekoorlike dorp Secunda. Dié dorp is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord en dit het uitstekende mensgemaakte en natuurlike besienswaardighede.

Dié bekostigbare ateljeewoonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n elektriese braaipan. Daar is ander geriewe soos 'n braai-area, veilige parkeerplek en 'n TV met Openview HD.

Gaste kan besienswaardighede soos Graceland Gholfklub, Lake Umuzi Waterfront, Graceland Casino, Secunda Mall en Grootdraaidam in die omgewing besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Riverside Country Estate 6B sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Riverside Country Estate 6B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 190 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za