Riverside Drive
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverside-rylaan 13, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Riverside Drive is 'n lieflike selfsorghuis in Port Alfred. Dit bied slaapplek aan 8 gaste wat dit ideaal maak vir 'n groep vriende of gesin.
Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, asook eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV.
Die eetarea het stapeldeure wat na 'n stoep met 'n ingeboude braai lei. Die huis het 'n spitspaalheining en kinders kan lekker op die groot erf speel. Gaste het toegang tot 'n openbare skeepshelling.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Riverside-rylaan 13, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverside-rylaan 13, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom