Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
A refundable breakage deposit of R2 500 is payable directly to the property.
Huisreëls
Die plaashuis is nie 'n venue nie. Indien gaste enige partytjies wil hou moet hulle asb. navraag doen oor 'n venue op die landgoed.
Die huis word net voor en na aankoms skoongemaak. Indien gaste nog skoonmaakdienste wil hê moet hulle dit asb. met die personeel of eienaars reël. Die daaglikse skoonmaakfooi is R150 vir basiese skoonmaak binne en R250 as die wasgoed en strykwerk ook gedoen moet word.
Die plaashuis het septiese tenks en gaste mag nie enige vreemde voorwerpe afspoel of net enigiets in die toilet gooi nie. Daar is drommetjies in al die badkamers. 'n Boete sal uitgereik word indien daar skade aan die tenks is gedurende verblyf.
Rook is verbode in die huis. Maak asb. van die drommetjies/asbakkies gebruik om van stompies ontslae te raak en nie die blombakke nie. Die koste vir 'n professionele skoonmaakdiens sal van die deposito afgetrek word.
Die plek waar bote te water gelaat word, word met die bure gedeel, so moet asb. nie jou voertuig in die sleephelling los nie. Skuif asb. jou voertuig na ons deel van die eiendom sodra jou boot of jetski te water gelaat is. Maak asb. van 'n reddingsbaadjie gebruik terwyl julle op die water is.
Riverside Farm is nie verantwoordelik vir enige skade/verlies van persoonlike items of mense gedurende verblyf nie.
'n Minimum-verblyftydperk van 2 nagte geld oor naweke.
Covid-19-protokolle en -beleide is in plek.
Rook in die huis is verbode.
Die breekskadedeposito moet voor inklok aan die bestuurder betaal word en dit word, minus enige skade, 1 week na vertrek terugbetaal.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
377 Eland Road, Golden Mile Estate, Naauwpoort, Witbank, 1034, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang