Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Cottage at Pirates Creek

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hermanus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Stone Cottage at Pirates Creek
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Charl B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B
Gesin met tieners

Pragtige en fantasties toegeruste groot huis 100 m van Touw-rivier af.

Ons het dit baie geniet in hierdie pragtige en volledig toegeruste huis, met die kinders (5, 11 en 15), ouers, en ouma. Dit was koud, maar wat verwag 'n mens middel van die winter? Huis het gelukkig baie verwarmers en die mooi kaggel, met meer as genoeg kaggelhout. Die kombuis en leefarea is lieflik. Die Pirate's Creek buurt is baie mooi en veilig, met swembad en speeltuin vir die kleintjies, reg langs die huis. Ons was meeste dae die hele dag aan die verken in Wilderness. Dit was heerlik op Saterdag om met die hele familie sommer by die agterdeur uit op die rivier te gaan met ons twee SUPs en die huis se twee bote. Baie dankie aan eienaar Francois en bure André en Estella vir 'n heerlike langnaweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Cottage at Pirates Creek se terugvoer

Baie dankie Charl. Ons is bly julle het julle kuier geniet. Dit is 'n besondere koue winter. Kom kuier gerus weer!

Stone Cottage at Pirates Creek
Francois J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Gesin met klein kinders

Baie lekker, dankie.

Ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V

Heerlike gesinshuis, so spyt ons kon nie baie langer bly nie!

Ons het elke oomblik in hierdie gerieflike huis geniet. Internet het net 'n uur gewerk. Dis 'n heerlike huis met baie gesellige kuierplekke en lieflike slaapkamers. Ons sal beslis weer graag hier kom bly. Baie gasvrye ontvangs en selfs 'n bottel vonkelwyn!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 450
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage-laan, Pirates Creek Waterfront Village, Wildernis, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzZGYzMDFlLWI2NTMtNGYxYi04ZDViLWQzZWU3ZTdjZDVhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 450 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Anchorage Avenue Pirates Creek Waterfront Village 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.994980710924 22.596068859277
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem