Riverside Manor
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Steven Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Mari S - Apr 2024
Algehele gradering
Good Easter weekend spent!
Lees meerGlenda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing, quiet and comfortable.
Francis H - Mrt 2024
Algehele gradering
Venue is bang for buck.
Mariet S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gebly sonder enige probleme. Sal dit aanbeveel vir 'n vinnige oornag sto.
Eben B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Antionette D - Jan 2024
Algehele gradering
Ligging mooi en rustig.
Rick B - Okt 2023
Algehele gradering
Stayed on a caravan site with only river and bird sounds around.
Claire W - Sep 2023
Algehele gradering
Great value for a quick overnight stop.
Ajendra G - Apr 2023
Algehele gradering
Very clean and neat, lovely braai area and lovely campsites next to the river.
Helen G - Mrt 2023
Algehele gradering
Very good value for money. Clean, private, and own bathroom is a huge plus.
Riverside Manor se terugvoer
Thank you Helen. Please come visit again. Regards. Steve
Gerrit E - Feb 2023
Algehele gradering
Baie rustige plek. Veilig en skoon.
Riverside Manor se terugvoer
Dankie Gerrit.
Altyd lekker om julle te huisves.
Groete
Steve
Natalie D - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely.
Koos J - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi perseel langs rivier. Woonwa-staanplekke baie netjies met koelte by nommers 1 tot 6.
Riverside Manor se terugvoer
Dankie Koos. Kom kuier weer.
Groete,
Steve
Charmaine N - Okt 2022
Algehele gradering
Is baie lekker en rustig.
Pieter D - Jul 2022
Algehele gradering
Eenvoudig en tog genoeg.
Karen D - Apr 2022
Algehele gradering
Very pleasant and beautiful.
Giepie R - Mrt 2022
Algehele gradering
Riverside is netjies, ablusies is gerieflik en skoon en eienaar is baie behulpsaam.
Francois J - Mrt 2022
Algehele gradering
Ek het laat gearriveer en basies net oorgeslaap, so het nie veel gedoen nie.
Gerrit E - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige atmosfeer. Skoon, veilig.
Megan W - Jan 2022
Algehele gradering
Good.
Mariet S - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon, baie skoon en netjiese verblyf. Steve het ons baie tuis laat voel. Dit was koud en ons beddens het warm komberse opgehad.
Adele J - Apr 2021
Algehele gradering
Baie potensiaal, maar vuil gewees. Die eenheid kan lieflik wees as daar net werk ingesit word.
Regina M - Apr 2021
Algehele gradering
Dit is baie mooi en baie rustig.
Craig D - Mrt 2021
Algehele gradering
A comfortable overnight stop.
Phyllis G - Des 2020
Algehele gradering
We stayed in the backpackers. Comfortable bed. Clean, lovely, large shower.
Riverside Manor se terugvoer
Thank you for the positive review, we look forward to having you back again.
Regards
Steve
Riverside Manor
Maria J - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Craig D - Nov 2020
Algehele gradering
A pleasant, convenient, welcome and restful break.
Jan B - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in 'n mooi omgewing.
Gerrit E - Feb 2020
Algehele gradering
Goeie ligging, netjies en skoon.
Lourens S - Jan 2020
Algehele gradering
'n Rustige plaasatmosfeer teen die rivier.
Sanette L - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker plaasatmosfeer met pragtige natuurskoon. Naby alles in Midlands Meander.
Riverside Manor se terugvoer
Thank you for the revue Sanette, we look forward to having you back sometime.
Kindest regards,
Steve
Riverside Manor
Hanri F - Des 2019
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref.
Denise N - Okt 2019
Algehele gradering
Had a lovely evening with braai, owner welcoming and very helpful. Will be back.
Emmerentia D - Aug 2019
Algehele gradering
Alles was 100%.
Sherina R - Jun 2019
Algehele gradering
Loved every bit about this place.
Casper D - Mei 2019
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Ian E - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Chris D - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Sarel V - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker rustig en privaat.
Margreet P - Apr 2019
Algehele gradering
Rustige plaas-atmosfeer.
Susan R - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Ferdi P - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Alan G - Mrt 2019
Algehele gradering
Stunning venue, great location, clean, friendly host and a wonderful experience altogether.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek, uitstekende ligging, skoon, vriendelike gasheer en oor die algemeen 'n wonderlike ervaring.
Ons is goed ontvang en goed na gekyk sonder om geïntimideer te voel - Steven is altyd beskikbaar vir sy gaste. Pragtige omgewing en plek. Ons het in Acorn Cottage bly, wat 'n ou gebou met soortgelyke gestileerde meubels is. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Ons het ons verblyf behoorlik geniet, alhoewel die weer reënerig was - so buite braai en sitplekke is nie gebruik nie. Pragtige plek, ons sal terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lynnette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige plek!
Sw M - Feb 2019
Algehele gradering
Best backpackers to date.
Nadia P - Jan 2019
Algehele gradering
So rustig en prentjie mooi!
Alida B - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Michele P - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjiese oord.
Hilda L - Des 2018
Algehele gradering
Baie, baie netjies. Sal beslis weer daar gaan bly.
Karen S - Nov 2018
Algehele gradering
Die omgewing is pragtig en rustig en die huis is netjies, skoon en goed toegerus.
Wilfried B - Nov 2018
Algehele gradering
Great base to explore the central Drakensberg region.
Graeme M - Okt 2018
Algehele gradering
Alles was rustig en lekker ontspan.
Riverside Manor se terugvoer
Baie dankie Graeme,
Ons sien daarna uit om julle weer te welkom.
Groete,
Steve
Roelof P - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Aletta E - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker plekkie, warm verwelkoming.
Lees meerNatalie M - Jul 2018
Algehele gradering
Had a lovely stay.
Hilma B - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Herma B - Jun 2018
Algehele gradering
Goedkoop, maar het nie geweet dis primitief nie. Geen komberse.
Riverside Manor se terugvoer
Thank you for the review Dirk,
I see you failed to say that you stayed in the backpackers dorm, that I phoned you before and told you to bring warm clothes and warm bedding, also that I was kind enough to lend you my personal bedding.
I trust that we will see you again in the future and that you will be better prepared.
Kindest regards,
Steve
Riverside Manor
Anna-marie B - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflike oulike kampering.
David J - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker.
Hanlie S - Apr 2018
Algehele gradering
Mooi omgewing met stilte oral oor en die Mooirivier wat verby druis.
Chris H - Apr 2018
Algehele gradering
Great location on the river.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker ligging langs die rivier.
Groot grasperke, dam en rivier.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rupert J - Apr 2018
Algehele gradering
Prentjie mooi.
Val P - Mrt 2018
Algehele gradering
Very comfortable, clean accommodation in a rural setting.
Jan B - Feb 2018
Algehele gradering
Die beste nog tydens 'n Midmar naweek.
Arista B - Jan 2018
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese plek!
Lizinda P - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik en baie rustig.
Carin R - Des 2017
Algehele gradering
Rus en vrede vir jou siel!
Bernadine N - Des 2017
Algehele gradering
Groen en pragtig!
Susan B - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige huis, volledig toegerus.
Riverside Manor se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Susan!
Izak H - Nov 2017
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne.
Chris H - Nov 2017
Algehele gradering
Very neat and quiet camping on the banks of the Mooi River.
Riverside Manor se terugvoer
Baie dankie Chris. Ons sien uit om julle terug te verwelkom in die toekoms.
Groete
Steve
Amalea A - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig op die oewer van die Mooirivier, eienaar gasvry en behulpsaam.
Riverside Manor se terugvoer
Dankie vir die moou worde Amalea
Joyce H - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was lekker.
Rhoda W - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik, rustig, baie mooi netjies plaas teen die Mooirivier. Was heerlik!
Riverside Manor se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Rhoda.
Andre H - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Riverside Manor se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Andre, ons sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete,
Steve
Andre C - Sep 2017
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike plek om te oornag - ons was baie beïndruk en die ligging is puik en sprokiesmooi.
Riverside Manor se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Andre.
En n groot dankie aan Liezl vir die klein briefie.
Groete
Steve
Benjamin V - Jul 2017
Algehele gradering
Ontspanne.
Riverside Manor se terugvoer
Thank you for the visit. You are always welcome here.
Regards,
Steve
Madeleine D - Jul 2017
Algehele gradering
We enjoyed it very much.
Riverside Manor se terugvoer
Thank you for the review and the visit Madeleine.
We look forward to welcoming you back in the future.
Kindest regards
Steve
Johan C - Mei 2017
Algehele gradering
Mooiste omgewing en vriendelike ontvangs.
Lees meerRiverside Manor se terugvoer
Dear Rynette,
Thank you for the kind words, and we hope to see you and your parents back again.
Perhaps next time you can stay in the more luxury Manor House.
Kindest regards,
Steve.
Pieter R - Apr 2017
Algehele gradering
Baie mooi kamp terrein en vriendelike diens. Sal definitief aanbeveel vir ander.
Riverside Manor se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Pieter. Ons sien uit om julle terug te verwelkom in die toekoms. Groete Steve.
Amanda V - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf met mooi uitsig.
Riverside Manor se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Amanda.
Ons sien uit om julle terug te welkom in die toekoms.
Groete
Steve
Bennie N - Apr 2017
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Riverside Manor se terugvoer
Baie dankie vir die woorde Bennie.
Ons sien uit om julle in die toekoms terug te welkom.
Groete
Steve
Charmaine M - Apr 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Riverside Manor se terugvoer
Baie dankie Almero, ons sien uit na die volgende besoek.
Groete
Steve
Melanie M - Feb 2017
Algehele gradering
Onbeskryflik mooi!
Riverside Manor se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Melanie.
Ons sien uit om julle weer te welkom.
Groete
Steve
Zanele Z - Des 2016
Algehele gradering
Very relaxed environment.
Riverside Manor se terugvoer
Thank you for your appreciative review.
We look forward to having you back in the future.
Kindest regards,
Steve.
- Kapasiteit: 47 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R103 Rosetta, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal