Riverview op Kromme
12 gaste
6 slaapkamers
10 beds
7 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R33, 22 Kromme River Estate Boschkloof, St Francis Bay, 6300, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Riverview on Kromme is 'n lieflike rivierfront-vakansiehuis op 'n stil en veilige landgoed in Kouga Country, sowat 7 km vanaf St. Francisbaai, die juweel van die Oos-Kaap. Dit spog met 'n 180-grade-uitsig oor die rivier en is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.
Die huis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 6 badkamers, waarvan 4 en suite is, en 'n gastetoilet. Twee van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en die ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Drie van die badkamers het beide baddens en storte en die oorblywende badkamers het net storte. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetareas het genoeg gemaklike sitplek vir eet en ontspan. Daar is ook 'n kroeg met stoele, 'n kaggel, TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi en 'n pooltafel.
Buite is daar braaigeriewe en 'n dek met 'n uitsig oor die rivier. Bootvasmeerplek en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R33, 22 Kromme River Estate Boschkloof, St Francis Bay, 6300, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R33, 22 Kromme River Estate Boschkloof, St Francis Bay, 6300, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang