LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+40
Selfsorg in Douglas

Riviera @ Vaal

  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Riviera Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Riviera @ Vaal is in die hartjie van Douglas geleë, op die oewer van die Vaalrivier. Douglas is 'n rustige dorpie in die Noord-Kaap, ongeveer 120 km suidwes van Kimberley, die Diamantstad. Dit is die ideale wegbreekplekkie vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf word aangebied in 6 stylvolle villas, sommiges met 1 kamer en ander met 2. Vars linne, handdoeke en 'n skoonmaakdiens word voorsien. Die moderne afwerkings vervolmaak die prentjie. Die villas is volledig toegerus vir selfsorg en het ook braaigeriewe buite.

Riviera @ Vaal is in 'n rustige omgewing en het 'n huislike atmosfeer. Hier kan jy weer jou kop skoonkry en dit bied jou 'n privaat en ontspanne ruimte wat jy jou tydelike tuiste kan noem. Dit is in 'n veilige kompleks met toegangsbeheer. Let asseblief daarop dat alhoewel Riviera @ Vaal op die rivieroewer is, dit nie juis 'n plek is waar watersport beoefen word nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wanda P
5.0
Netjiese, skoon goed ingerigte blyplek. Weereens - heerlik gebly, baie netjies en skoon.
Sep 2026
Karen M
Gesin met tieners
5.0
Pragtige verblyf. Pragtige, netjiese en ruim verblyf met rivieruitsig. Dis 'n definitief nou ons stopplek in Douglas.
Sep 2026
Johan J
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was so mooi en diens uitstekend. Beste ervaring nog, baie dankie!
Aug 2026
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis graag weer hier bly. Baie mooi plek, goed ingerig, pragtige uitsig oor die Vaalrivier, vriendelike gasvrou, alles het goed gewerk. Prakties...
Sien meer
Aug 2026
Tersia S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig. Het baie lekker gebly.
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1 Riviera Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Gaste dink Riviera @ Vaal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Riviera Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcab1cc4802f0151e0fc93e3a3aed9bb5762d1f7d130d371e6118a67269f31f60388e4ab926cf6e02ea020cbcca48b248d52b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 1 Riviera Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.04936299712 23.779012709856
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang