Road Lodge East London
- Kapasiteit: 180 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Cheltenham-weg en Unionlaan, Selbourne, Oos-Londen, 5217, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R730 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Road Lodge East London bied gerieflike en bekostigbare verblyf in Oos-Londen. Dit is naby verskeie besienswaardighede en geriewe vir sakeresigers en vakansiegangers. Dit is ook naby hoofweë, die middestad, sportgronde en die strand.
Dié hotel het 90 kamers met lugversorging, dubbelbeddens óf 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Sekere kamers het ook ’n enkelslaapbank vir ’n kind. Ander geriewe in die kamer sluit ’n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n lessenaar in. Daar is ook gratis WiFi. Sekere kamers is vir gaste met gestremdhede geskik.
Die hotel het veilige parkeerplek, 24 uur-ontvangs en ’n klein werksarea. ’n Ligte ontbyt word bedien en daar is ’n lieflike swembad met lekker plek om te ontspan.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Ligging
- H/v Cheltenham-weg en Unionlaan, Selbourne, Oos-Londen, 5217, Oos-Kaap
- Gaste dink Road Lodge East London het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 180 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Cheltenham-weg en Unionlaan, Selbourne, Oos-Londen, 5217, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom