LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+20
Hotel in Sandton

Road Lodge Sandton Grayston Drive

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 404 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Corner Grayston Drive and Webber Road, Sandton, 2146, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Road Lodge Sandton Grayston Drive het 213 kamers en is ideaal geleë in die sake-, ontspannings-, kleinhandel-, eet- en vermaaklikheidsmiddelpunt van Sandton. Dit beteken dit is naby Sandton City, Nelson Mandela Square, groot snelweë en die Gautrainstasie vir maklike toegang tot die OR Tambo Internasionale Lughawe.

Dié hotel het kamers wat elk lugversorging, dubbel- of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Kamers wat met mekaar skakel vir gesinne is ook beskikbaar. Verder het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis. Gratis WiFi is beskikbaar en sekere kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.

Ander geriewe sluit 24 uur-ontvangs en -inklok, 'n volle Engelse of kontinentale ontbyt, skemerkelkie-kroeg, snoepmasjiene met peuselhappies en drinkgoed, 'n wasgoed- en droogskoonmaakdiens en 'n swembad in.


Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Angelique D
5.0
Good service and clean rooms. Clean room and helpful staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Frederick S
Saam met vriende
4.8
Baie goeie waarde vir geld gewees. Heerlik gebly! Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig! Kamers gerieflik en skoon. Ontbyt was waarde vir geld.
Aug 2026
Sian G
Saam met vriende
4.8
Good, clean area. Very convenient to travel to Sandton. Clean area and very safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Ansonet B
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker. Baie rustig en vriendelike diens. Restaurant is 'n moet eet.
Feb 2026
Daniel O
Saam met lewensmaat
3.8
Aanvaarbaar. Aanvaarbaar vir die prys wat betaal is. Dit was skoon en netjies, die perseel het 'n bietjie opknapping nodig in die kamers, voel baie "d...
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Corner Grayston Drive and Webber Road, Sandton, 2146, Gauteng
  • Gaste dink Road Lodge Sandton Grayston Drive het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R903
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R903
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R903
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner Grayston Drive and Webber Road, Sandton, 2146, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 404 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d20616f317891460a6d373d0df87233dc21f24685ea4e33d93d628a3a7d7ec2332a77e2410ce5d727285e79fa8eb6a587a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R903 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Corner Grayston Drive and Webber Road Sandton 2146 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0987464 28.0624322
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang