by Road Lodge Umhlanga Ridge | LekkeSlaap
+18

Road Lodge Umhlanga Ridge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Road Lodge Umhlanga Ridge
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Leon D - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D
Besigheidsreis

Gerieflik, naby inkopiesentrum en snelweg.

Goed geleë, naby snelweë, lughawe en ontspanningsgeriewe.

John W - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were very satisfied guests.

The staff were efficient, helpful and polite. Could not have asked for better service.

Michelle V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met tieners

Wonderlike ligging, baie skoon, netjies en gemaklik.

Gemaklike kamers, perfek geleë by Gateway Mall.

San-mari I - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
San-mari I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, netjies, bekostigbaar en vriendelike diens.

Lekker vir vinnige oornag, baie netjies en vriendelike hulp. Restaurant beskikbaar, ongelukkig is ontbyt nie ingesluit nie, dis nogals duur en baie min parkeerplek ondergrond, moes buite by Gateway parkeer, darem betaal hulle jou kaartjie. Uitklok is eintlik 11 uur die oggend, nie 10 uur nie, so dis fantasties! Kamers en badkamers is baie klein en geen yskas nie, maar nog steeds baie netjies en die koffie/tee-stasie is darem daar en gratis WiFi! Oor die algemeen het ons lekker gebly.

Kathryn S - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathryn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and professional staff. Perfect location.

Would recommend. Very central location. Rooms were great. Staff very helpful.

Deanne L - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deanne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean & convenient for an overnight stay.

It's perfect for a 1 night stay. The rooms are small and clean. The bath towels need replacing.

Mpume M - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpume M
Saam met vriende

It was awesome.

I wish they could have had a microwave and bar fridge in the rooms.

Riaan V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Enkelreisiger

Vriendelike personeel.

Personeel vriendelik, hulpvaardig, goeie atmosfeer het veilig gevoel, sal dit aanbeveel, prys is ook baie billik.

Carel V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Ideaal vir kort verblyf.

Leon B - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en sentraal.

Egter onaangename ondervinding met dronk inwoners wat die heel nag deure oop en toe geslaan het. Baie hard gepraat met geen inagnemening van ander wat probeer slaap nie. Volgende oggend gaan hulle voort met die lawaai en beweeg op die perseel rond met glase drank in die hande en geen maskers. Sekuriteit maak of hulle niks sien nie.

Tyrone R - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tyrone R
Besigheidsreis

Good value for money.

Shower leaks. Aircon leaks.

Stefan V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Saam met vriende

Perfek, sentraal geleë.

Lekker kuier by die see.

Jaco J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Besigheidsreis

Goeie diens en vriendelike personeel.

Sal vir enigiemand aanbeveel.

David B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly maar so bietjie probleme gehad.

Ons het so teen 17h00 op Sondag aangekom en toe is hulle nog volstoom besig met kamers opruim. Ons kamer was gereed behalwe dat daar nie handdoeke was nie, dis later reggestel. Ons grootste probleem was dat die LED strip lig bokant die bed nie gewerk het nie en dat dit dus onmoontlik was om te lees. Die Ontvangsdame het aangedui dat instandhouding eers die volgende dag sou kom, uiteindelik het sy vir ons 'n ander kamer aangebied en gesê "then we can sell your room again". My antwoord was ja asb. en julle sien kans om 'n defektiewe kamer weer net so uit te huur. Ons kry toe die kamer langsaan maar daardie lig werk ook nie. Die kamer oorkant ook nie. Ek het toe by 'n kamer wat nog gediens word ingestap en daardie lig het gewerk. Ons het besluit om in die oorspronklike kamer aan te bly en ek het die volgende dag met die Bestuur aan diens gepraat en gevra dat hulle my kontak.

Marna T - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was lekker om so naby aan Gateway te bly. Verblyf by Road Lodge was baie lekker.

Graham B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Graham B
Gesin met tieners

Kamer baie klein.

Baie klein vir 2 mense en kort dalk 'n bar yskas.

Mamosa M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mamosa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The lodge is clean and the staff is friendly and always helpful. Small safe in the room will be highly appreciated because I like to keep important things in the safe.

I'm recommending some improvement in terms of breakfast because the service is poor. The team takes time to refill food and also we had to wait for clean plates and the menu did not meet my expectations and needs.

Sandra D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Had everything we needed.

Steven M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed it.

See stars.

Marinda K - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda K
Enkelreisiger

Value for money.

Neat and clean. Friendly staff.

Nonhlahla P - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nonhlahla P
Saam met vriende

My weekend was pleasant. Peaceful place location is great and the place was super neat.

I enjoyed my stay. I felt safe, my car was also safe.

Annelie C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was gerieflik vir een aand.

Ongelukkig met die aankoms moes ons amper 'n uur wag om in te klok. Hulle het hierdie simpel aanlynstelsel wat sommer die covi- vrae ook dek, maar dit het so lank gevat en daar was net 2 mense op ontvangs om te help. Verder was dit gerieflik vir een aand se slaap.

Refiloe M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Refiloe M
Gesin met klein kinders

My stay at Road Lodge Umhlanga was great, with the view of Gateway Mall nearby.

The rooms are too small, not family-friendly, especially if you are traveling with kids.

Lanie K - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie netjies

Baie vriendelike eienaar en 'n lekker bederfie gekry op Vrouedag. Uitstekend!

Nntombi M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nntombi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not as pleasant as expected.

No bar fridge as expected. The ice machine was forever out of service. The TV channels were changed without our concern. At some stage, all 7 channels showed soccer. We could not view the news.

Phumzile M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumzile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable, pleasant stay.

Staff were friendly, room was cleaned daily. Location was perfect, we were right behind the mall, restaurants just around the corner. Everything is just nearby, we walked most of the time because everything was in close proximity except when we had to go the beach and Ballito. Definitely worth the stay, makes one want to plan another trip to Umhlanga.

Anele H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anele H
Saam met vriende

I enjoyed my stay.

Everything was perfect and the place was hygiene with friendly staff.

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 250 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Medigate-weg en Hospitaalweg, Umhlanga Ridge 4321, 4321, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA893550de7fd8b5d13ce64439dba06ef4c3f4585b94be39ae9f9f1c1ce1d6d4af455c6baa67da20bc59141ce68646d10867a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740  per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Corner of Medigate Road and Hospital Road Umhlanga Ridge 4321 4321 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.7267806 31.0680698
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem