Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roba Monakedi Guest Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 2 Steve Biko-laan, Mmabatho, 2735, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Roba Monakedi Guest Lodge is in Mmabatho in Noordwes geleë en bied gerieflike oornagverblyf met 'n rustige atmosfeer.

Verblyf is in 3 dubbelkamers, 1 enkelkamer en 3 2-enkelbedkamers beskikbaar. Die kamers het 'n dubbelbed, 'n enkelbed of 2 enkelbeddens en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Elke slaapkamer het 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie, 'n waaier, verwarmer, lugversorging, 'n digitale kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gedeelde eetarea waar ontbyt en ander etes op versoek teen 'n ekstra koste bedien word. Daar is ook 'n klein tuin met gedeelde braaigeriewe en gratis parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Eenheid 2 Steve Biko-laan, Mmabatho, 2735, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mafikeng Noordwes
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 2 Steve Biko-laan, Mmabatho, 2735, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a4a7bfcf00f3de9437b687124b9dc132581ccdc06e9ef4d8c993f7679c8948bca18104f06824187e8272c7508507227fb77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) Unit 2 Steve Biko Avenue Mmabatho 2735 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.832846821777 25.595333576202
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem