LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+20
Selfsorg in Sandton

The Green Urban Studio

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Greenlee Boulevard, Greenlee Eco-Estate, Sandton, 2090, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Die Green Urban Studio is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in Sandton. Dit is 'n goeie opsie vir 'n wegbreek, aangesien hierdie landgoed spog met wonderlike geriewe en 10 minute van die Mall of Africa af is.

Hierdie woonstel kan gemaklik altesaam 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die landgoed spog met geriewe soos 'n leefstylsentrum met 'n restaurant, 'n swembadarea en meer.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

2.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • Greenlee Boulevard, Greenlee Eco-Estate, Sandton, 2090, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Greenlee Boulevard, Greenlee Eco-Estate, Sandton, 2090, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53976e22c400f95223b4e3969874b21d64e95e9644b4b948a12ecde0cea697ab01deea3f137dce04d74a5f54ad044718e33f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 Greenlee Boulevard Greenlee Eco-Estate 2090 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.087105 28.1353486
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang