Suidkus Walvis-roete Akkommodasie by Rockjumper Country House | LekkeSlaap
+16
+16

Rockjumper Country House

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hangklip-plaas, Langs die R44, Rooiels, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rockjumper Country House is 'n vakansiehuis net 4 km vanaf die gewilde kusdorpie, Rooiels, en bied slaapplek aan 7 gaste.

Dié ruim huis bied lieflike berg-uitsigte en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Dié 2 slaapkamers deel 'n tweede badkamer wat 'n reënstort het.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, ysmasjien, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n eetarea vir 8. Die aparte opwaskamer het 'n mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. WiFi is ook beskikbaar. Verder is daar 'n speletjieskamer met bordspeletjies, klavier en 'n yskassie.

Die leefarea lei na die stoep en pergola met 'n swembad, kroegarea, pizza-oond en braaigeriewe. Parkeerplek is ook beskikbaar. Let asb. op dat Rockjumper Country House via 'n kort grondpad bereik word.

Die Walvisroete, R44, loop langs Rockjumper Country House verby en bied lieflike uitsigte en natuurskoon met maklike toegang tot Rooiels, Pringlebaai en Bettysbaai.

Slaapplek

’n Bespreking by Rockjumper Country House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Rockjumper Country House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Hangklip-plaas, Langs die R44, Rooiels, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rockjumper Country House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hangklip-plaas, Langs die R44, Rooiels, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3NDZjNjcyLTQ1NGEtNDYxNS05YmE0LWM1ZWZhMWU3Yzc5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 Farm Hangklip Off the R44 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.310522689533 18.830933201744
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za