Seaview & The Loft @ Cove Rock
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cockle-singel 73, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Seaview & The Loft @ Cove Rock is op 'n luukse, plattelandse landgoed met 'n pragtige see-uitsig in Oos-Londen. Die gastehuis bied gerieflike oornagverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers of gaste wat op soek is na oornagverblyf.
Verblyf is beskikbaar in 2 suites op die eerste verdieping. Elke suite het 'n gemaklike bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kamers het ook elkeen 'n kombuisie wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas en koffiemasjien toegerus is. Elke suite het toegang tot 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig.
Cove Rock Country Estate het vrylopende wild, toegang tot die strand, 'n 9 putjie-gholfbaan, 'n mini-rugby- of -sokkerveld, 'n krieketbaan, swembad en kinderspeelarea.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Beverley Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Cockle-singel 73, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Seaview & The Loft @ Cove Rock het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hickmans River Oos-Londen Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cockle-singel 73, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap