LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rocky Bay Resorts Caravan Park | LekkeSlaap
+6

Rocky Bay Resorts Caravan Park

13 resensies
Kampeer/karavaan

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Rocky Bay Resorts Caravan Park
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Thys R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en personeel altyd bereid om te help met n glimlag laat mense tuis voel

Mooi kus goed gelee en baie dolfyn en walvisse gesien kan lekker ontspan met kafee wat goed toegerus is met goed wat mense benodig het

Noreen M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noreen M
Gesin met klein kinders

Lovely setting.

Lovely setting, clean bathrooms, fantastic water pressure for showers, staff extremely friendly and efficient. The beach is an absolute stunner.

Patrick N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Generally a very good break! Thank you to all the staff.

We were treated to a swim past of the biggest shoal of dolphins we had ever seen plus 9 whales cavorting in front of the park.

Riani V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riani V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer ontvang as wat ons verwag het, dankie!

Alles was lieflik. Ek stel wel voor dat die ontvangsdame meer moeite met die gaste kan doen bv. inligting en reëls vir visvang, hoe hulle speelarea werk, ensomeer.

Sybrand V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sybrand V
Gesin met klein kinders

Was baie baie lekker en netjies.

Was baie lekker en netjies.

Sandy B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandy B

Baie lekker en aangenaam.

Sal weer teruggaan, maar die keer insist op 'n staanplek met 'n ordentlike uitsig oor die see en strand.

Suzann V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker. Stil, skoon en wonderlike personeel. Ek sal beslis terug gaan.

Dit is die beste oase vir rus. Dit is skoon en netjies met die gaafste personeel. Ons kan nie waag om terug te gaan nie. Dankie aan LekkeSlaap en Rocky Bay Resort.

Jerry K - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens baie goed, personeel vriendelik.

Die ablusieblokke is baie netjies en skoon, wat vir my as vrou baie belangrik is. Die personeel het nie geweet dat ons 'n hond saamgebring het nie, wat bietjie swak was. Dalk was daar 'n misverstand iewers gewees. Ons is duidelik gesê dat ons hond aan 'n halsband moet wees waar daar honde is wat baie groter as ons hond was, wat vrylik rondgeloop het. Daar moet net bietjie gekyk word na dit. Verder die personeel van die winkel en hekwagte was baie vriendelik, asook die skoonmaak-personeel.

Marize V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marize V
Gesin met klein kinders

Close to the shops and the beach is within walking distance!

The playground for the kids is awesome! It was an experience we won't forget any time soon! It's conveniently close to the mall for those last minute necessities and close to the beach. We were really impressed by the cleanliness of the ablution blocks. The playground was most certainly a hit with the kids. Well done staff! Keep up the good work, if all goes well we might see you again in December!

Charmaine J - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis regtig pragtig daar!

Ek sal dit regtig aanbeveel vir 'n lekker rustige vakansie of wegbreek van ons alledaagse geraas. Dis baie aangenaam met vriendelike personeel en sekuriteit. Ek sal enige tyd weer terug gaan. Die omliggende area is regtig lekker omdat alles wat jy nodig het om jou is.

Nti M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nti M
Gesin met klein kinders

What a wonderful time we had with my family

I love Rocky Bay. We had such an awesome time.

Erika D - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D
Gesin met klein kinders

Dit was 'n heerlike ervaring en ons het dit baie geniet.

Fantastiese ervaring gewees! Was te lekker om reg teen die strand te kon kamp. Die bespreking d.m.v LekkeSlaap het alles so maklik gemaak. Baie dankie!

Annemarie V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1002 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 1, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzZDkwY2Y1LTA1ZGMtNDdjOS1iY2Y3LTFiMmY5NTgzNzFkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 No 1 , Old Main Road Park Rynie 4182 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -30.338094724483 30.729081019235
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!