LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rocky Hollow Lodge | LekkeSlaap
+159

Rocky Hollow Lodge

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein Ekopark 25, WF Nkomo-rylaan (R104), Pretoria-Wes, 0216, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Rocky Hollow Guest Farm is 'n familie-lodge in die Noordwes-provinsie van Suid -Afrika. Die plaas skuil in 'n vallei suid van die Magaliesbergreeks en noord van die Witwaterbergreeks.

Elke plaashuiskamer is stylvol gemeubileer en bied gaste gerieflike Hartbeespoortverblyf. Die badkamers is luuks en het 'n bad en 'n stort vir 2. Alle linne, seep en ekstra handdoeke word voorsien. Die Gesins- en Deluxe-kamers het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe. Die Standaardkamers het slegs tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n swembad, die lapa en sitarea met 'n bosboma en vuurput. Die lodge bied uitsigte oor die Schurveberge en dit is Hartbeespoort-verblyf op sy beste. 'n Vermaakarea wat vir konferensies en funksies vir tot 50 gaste kan voorsien is beskikbaar. Geen alkohol word op die perseel toegelaat nie.

Rocky Hollow Lodge, voorheen deur die wêreldbekende impressionistiese skilder, Adriaan Boshoff besit, bied 'n ware plaaservaring met natuurlike bosveld op die landgoed. Dit is die tuiste van honderde voëlspesies en dierelewe, wat gemsbokke, sebras, rooibokke, blesbokke, blouwildebeeste en springbokke insluit wat vrylik in die Elandsfontein Ekopark rondloop.

Plaaslike aktiwiteite op die perseel sluit wildkyk, perdry, voëlkyk, 4x4-roetes, bergfietsry, 'n partytjieboot, swembad, fotografiekursusse, skilder, gholfpakkette en kontantkroeggeriewe in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Pools
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 2 resensies vir Rocky Hollow Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Elandsfontein Ekopark 25, WF Nkomo-rylaan (R104), Pretoria-Wes, 0216, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein Ekopark 25, WF Nkomo-rylaan (R104), Pretoria-Wes, 0216, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43a0419e45ed808393fc9dd8f347ad9eafb2d6cd18af47285c2c2b385a9cbe5edb252f0ca7a2f12e431985c8c5af0ec7b290?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag(plek vir 2) 2 5 1 4 25 Elandsfontein Eco Park WF Nkomo Drive (R104) 0216 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.781090071443 27.991128445438
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!