Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Valley Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D352, Rocky Valley Game Ranch, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Rocky Valley Game Lodge is 'n ruim vakansie-plaashuis op 'n 1000 hektaar-plaas net buite Pietermaritzburg en is die ideale opsie vir 'n onvergeetlike vakansie aangesien die lodge met meer as 800 dierspesies spog.

Die verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en daar is 'n stapelbed in die oorblywende 2 kamers. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in elk van die 4 badkamers. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het hoë plafonne en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gaste kan etes by die etenstafel geiniet.

Buite is daar 'n leiflike boma met 'n sentrale vuurput sowel as 'n ingeboude braai. Die eienaars kan ontbyt, middag- en aandete teen 'n ekstra koste voorsien en gaste kan ook wildritte in die area geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Rocky Valley Game Lodge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Rocky Valley Game Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Richard Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 11

Ligging

  • D352, Rocky Valley Game Ranch, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rocky Valley Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D352, Rocky Valley Game Ranch, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a80365afe4692f0714d6dd618839e9cb4a9e29774bd39090ad1286175ca70af2d1c3279b7302609bf9f1122818d788322ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 2 5 1 4 D352 Rocky Valley Game Ranch 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.693240456028 30.418985537498
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem