Roedtan Hotel
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Ilaria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Hendrik K - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie vriendelike klientediens.
Roedtan Hotel se terugvoer
Baie dankie, Hendrik. Ek hoop om jul vinnig weer te akkomodeer.
Ruan P - Mei 2022
Algehele gradering
Glad nie lekker nie. Min beddegoed en nie netjies nie.
Roedtan Hotel se terugvoer
Kom kyk gerus weer.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 105, Roedtan, 1085, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom