Roll-Inn@Myrtle
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Jun 2024 tot 24 Jun 2024.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Myrtle-straat 12, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Roll-Inn@Myrtle is 'n privaat selfsorgsuite wat by die eienaar se huis in Jeffreysbaai minder as 600 m vanaf die strand, geleë is.
Dié suite bied gerieflike verblyf aan 3 gaste en beskik oor 'n smaakvolle en luukse slaapkamer met 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhandoeke saambring. Die suite het 'n privaat ingang.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Bioafbreekbare eetgerei, borde en glase word voorsien. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die suite lei na 'n lieflike stoep met meubels, 'n gasbraai en 'n buitebraai. Daar is ook 'n groot, omheinde grasperk en is ideaal vir kleiner troeteldiere.
Dié suite bied parkeerplek onder 'n motorafdak op die perseel en is naby 'n winkelsentrum en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Reneé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Myrtle-straat 12, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Roll-Inn@Myrtle het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Myrtle-straat 12, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap