Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondeberg Farms

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 45% af

Kry 45% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R27, Weskus, Rondeberg Natuurreservaat, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 R2 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rondeberg Farms bied unieke plaasstylverblyf met 'n elegante en rustige atmosfeer en moderne afwerkings en geriewe. Dit is net buite Darling geleë en die perfekte opsie vir 'n romantiese wegbreek aan die Weskus.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, kaggel en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat houtdek met sagte, gemaklike sonstoele en 'n houtvuurwarmbad. Hiér kan gaste die ongelooflike uitsig oor die omliggende platteland bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • R27, Weskus, Rondeberg Natuurreservaat, Darling, 7345, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Swartland Wes-Kaap
Vanaf R4 000
R4 000 R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R4 000
R4 000 R2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R27, Weskus, Rondeberg Natuurreservaat, Darling, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ae596e4140c4dbd1b875812fa6c8ba2324abd6afd7e49cbda61413c8adf8e74d35a655a639a8093f632d01a53f852bb4fda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R2 200 per nag (plek vir 2) R27, West Coast Rondeberg Nature Reserve 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.392192809221 18.323185224742
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem