Rondebosch Guest House
35 resensies
B&B
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reform-straat 12, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rondebosch Gastehuis is tussen Nuweland en Rondebosch geleë, aan die voet van Tafelberg. Dié gastehuis is baie na aan Nuweland se krieket- en rugbystadions en net 'n entjie se ry vanaf die Universiteit van Kaapstad, die Baxter-teater, Kaapstad Internasionale Lughawe en die middestad.
Verblyf word gebied in 9 en suite-kamers wat elk individueel versier is en hul eie unieke bekoring het.
Die gastehuis spog met 'n groot swembad, braai-area en WiFi. 'n Warm ontbyt word elke dag bedien en aandete kan voorsien word op versoek. Rondebosch Gastehuis is volledig Halaal.
Kenmerke
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Arabies
- Portugees
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.1 uit 5van 35 resensies vir Rondebosch Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Ligging
- Reform-straat 12, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Rondebosch Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Rondebosch Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reform-straat 12, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom