Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondebossie Farm Retreat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtbosdorpweg, Rondebossie Farm Retreat, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rondebossie Farm Retreat is in Magoebaskloof in die Limpopo-streek en bied gerieflike verblyf op 'n pragtige plaas.

Die plaas bied verblyf in 3 eenhede met gemaklike beddens en en suite-badkamers met óf 'n stort óf 'n bad elk. Elke eenheid het 'n kombuis met selfsorggeriewe.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Toeteldiere is welkom met vooraf reëlings.

Magoebaskloof is ideaal vir sy pragtige uitsigte en die nabyheid aan die Drakensberge. Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, voëlkyk, fietsry, visvang en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Rondebossie Farm Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette & Bernard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 2

Ligging

  • Houtbosdorpweg, Rondebossie Farm Retreat, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Gaste dink Rondebossie Farm Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtbosdorpweg, Rondebossie Farm Retreat, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b9fca8c3c6ce85094687501216f968ce29429a401b051bbbf33ca4069818d4fcb8551c8362e85a99b1c4de80d59407ca4e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Houtbosdorp Road Rondebossie Farm Retreat 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.868601399104 29.99430501522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem