6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Rondevoux 14 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Rondevoux-woonstelkompleks in die hartjie van Margate en bied 'n uitsig oor die Blouvlagstrand.
Rondevoux 14 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad met 'n handstort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het 'n plafonwaaier en 'n TV. Die leefarea lei na 'n beskutte balkon met stoepmeubels en braaigeriewe.
Kelderparkeerplek is in die gebou beskikbaar en toegang word met 'n afstandbeheer verkry.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 748
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rondevoux 14 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang