Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondevoux 16

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R850 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die besprekingsooreenkoms wat aan die gas gestuur sal word nadat die deposito betaal is, moet ingevul en teruggestuur word voor aankoms. Geen sleutels sal oorhandig word sonder dat die nodige dokumentasie aan Just Property terugbesorg is nie.
Die breekskadedeposito sal binne 14 werksdae na vertrek terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
As die eiendom beskadig word, hetsy opsetlik of onopsetlik, deur nalatigheid of nie, deur jouself of enigiemand anders, stem jy in om vir die skade te betaal as dit die bedrag wat in die breekskadedeposito gehou word, oorskry.
Indien jy by die eiendom aankom en vind dat daar skade is, rus die onus op jou om ons kantore onmiddellik in kennis te stel.
Die breekskadedeposito sal in trust gehou word en na die bankrekening wat jy nomineer terugbetaal word.
Onthou asb. om jou rekeningbesonderhede aan ons te e-pos.
Maak asb. seker dat die volle balans uitstaande in ons bankrekening gereflekteer word 7 dae voor aankoms.
Moet asb. nie die maksimum aantal mense wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om aan hierdie versoek te voldoen sal dit tot uitsetting met geen terugbetaling en geen kennisgewing tydperk lei.
Geen rook word binne enige van die eenhede, woonstelle of huise toegelaat nie; sou jy in die huis rook, sal jy jou breekskadedeposito ten volle verloor.
Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
Handdoeke vir swem en bad.
DStv-dekodeerder, insluitend afstandbeheer en kaart.
Tydens jou verblyf sal jy jou eie skoonmaakmiddels en toiletpapier moet saambring.
Indien 'n skoonmaakdiens benodig word, kan dit voor aankoms gereël word teen 'n ekstra koste, wat op versoek voorsien sal word, indien daar 'n skoonmaakdame beskikbaar is.
Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Ons kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verliese of ongerief vir huurders wat veroorsaak word deur 'n gebeurtenis buite ons beheer nie. In die geval dat enige toestel buitewerking is, kan ons nie aanspreeklik gehou word vir die vervanging daarvan nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 220
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 220
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 220
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Harley-straat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26966c33a93b7bcdba853b3c805fd9baefef7342109e72aa6d7e658863fa642c9f095ff1c08b57f2ab70c0a41bd1d2f4124e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 3145 Harley Street Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -30.8615472 30.3704003
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem