LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rondevoux 27 | LekkeSlaap
+13

Rondevoux 27

2 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 750 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Rondevoux 27
Selfsorg.
Belasting en Ekstras

Let asb. dat 'n administrasiefooi van R750 en 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 gehef word. Dié bedrae is voor die inklokdatum betaalbaar en is nie ingesluit by die tarief nie.
Die besprekings-ooreenkoms wat aan gaste gestuur word sodra die deposito betaal is moet ingevul word en voor aankoms teruggestuur word. Sleutels word nie oorhandig sonder die nodige dokumentasie wat aan Just Property teruggestuur moet word nie.
Die breekskadedeposito sal in die eerste week van die volgende maand ná die uitklokdatum terugbetaal word, mits geen skade aangerig is nie.
Sou die eiendom opsetlik, of per ongeluk beskadig word, stem jy in om vir enige vermelde skade te betaal indien dit die bedrag van die breekskadedeposito oorskry.
Sou jy by die perseel aankom en opmerk dat daar skade is, is die onus op jou om ons onmiddellik daarvan in kennis te stel.
Die breekskadedeposito sal in bewaring gehou word en aan die rekeninghouer wat deur jou genomineer word, uitbetaal word.
Onthou asseblief om jou bankbesonderhede aan ons te e-pos.
Moet asseblief nie die maksimum aantal gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om aan hierdie versoek te voldoen, sal uitsetting plaasvind sonder terugbetaling en sonder 'n kennisgewingsperiode.
'n Nie-terugbetaalbare kansellasiefooi van R500 word op alle kansellasies gehef. Die R500 is bo en behalwe die persentasie wat reeds as die kansellasiefooi aangedui word.
Rook is verbode binne die eenhede, woonstelle of huise, en indien hierdie reël oortree word, sal hulle die volledige breekskadedeposito verbeur.
Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
Swem- en badhanddoeke.
DStv-dekodeerder met afstandbeheer en kaart.
Skoonmaakmiddels en toiletpapier. Ons voorsien die eerste rol toiletpapier vir elke badkamer.
Sou jy van die skoonmaakdienste in die eenheid gebruik wou maak, moet jy ons 24 uur voor die dag wat jy die dienste versoek, in kennis stel.
Ons voorsien nie 'n skoonmaakdiens nie, maar dit kan met ons gereël word en direk aan die skoonmaker wat vir die eenheid verantwoordelik is betaal word. Die huurder moet die skoonmaker om 08:00 by ons kantoor kom optel.
Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Inkloktyd word nie voor 14:00 toegelaat nie.
Geen sleutels kan aan gaste oorhandig word voordat die volledige of finale bedrag nie betaal is nie.
Gaste moet asseblief seker maak dat die volledige balans in ons bankrekening reflekteer 7 dae voordat hulle inklok. Die sleutels moet by die Just Property Uvongo-kantoor opgetel word voor 11:00 en daarna by Wolf Security in Uvongo.
Sleutels moet aan Just Property se kantoor terugbesorg word en-/of in die "Na-ure"-sleuteldepositogeriewe geplaas word.
Ons kan nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of ongerief aan ons huurders weens enige dade buite ons beheer nie. In die geval dat enige toestel buite werking is, sal ons nie verantwoordelik gehou kan word vir die vervanging daarvan nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

'n Nie-terugbetaalbare adminstrasiefooi van R650 word op alle kansellasies gehef. Hierdie bedrag is bo en behalwe die persentasie wat reeds as kansellasiefooi betaalbaar is.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 2000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R965
per nag (plek vir 8)
Vanaf R965
per nag (plek vir 8)
Vanaf R965
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Harley-straat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjZmI5MGI2LTI1YjEtNDdmNC05MzE4LWI4NjYxMTk0M2RjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R965  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 3145 Harley Street Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.861728784762 30.370796138098
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!