Rondevoux 62

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rondevoux 62 is 'n groot en ruim woonstel met slaapplek vir 8 en 'n uitsig oor Margate se Blouvlagstrand. Dié dakwoonstel is naby verskeie winkels en restaurante.

Daar is 4 slaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 en suite is met die hoofslaapkamer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is ook 'n waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis is oopplan met die sitkamer wat 'n TV met 'n DVD-speler het. Gaste moet asseblief hul dekodeerder en slimkaart saambring. Ander geriewe sluit 'n eetarea en 'n groot Jacuzzi binne in.

Daar is 'n dek met strand- en see-uitsigte en ook gasbraaigeriewe. In die kompleks het gaste ook toegang tot 2 onderdakparkeerplekke.

Let asb. daarop dat studente en studente groepe nie toegelaat word sonder volwasse toesig nie. Partytjies word ook nie hier toegelaat nie. As ons vind dat jy 'n partytjie hou, of studente sonder toesig daar bly, beteken dit dat jy die kontrak verbreek. Jy sal sonder enige terugbetalings gevra word om die perseel te verlaat.

Slaapplek

'n Bespreking by Rondevoux 62 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rondevoux 62 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 450 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za