+10
Selfsorg in Centurion

Ronel's Place

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Des 2025 tot 31 Des 2025.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Brakfontein Avenue, The Reeds, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Ronel’s Place is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë in Centurion. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n gemaklike tuisbasis tydens hul verblyf.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die gedeelde badkamer toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n dubbelbed, 'n gemaklike bank en 'n eetkamertafel. Vir vermaak is daar 'n TV. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, breekware en eetgerei, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan 'n privaat patio met 'n buite-eetkamertafel en braaigeriewe geniet. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en The Reeds Parkrun is naby, sowel as Lanseria Internasionale Lughawe, ongeveer 31 km weg.

Daar is parkeerplek vir 1 voertuig sonder 'n waentjie (trailer).


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hendrik Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 20 Brakfontein Avenue, The Reeds, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Ronel's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Weeksdagaanbod – 10% AF!

Vanaf R949
R 949 R 855
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R949
R 949 R 855
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R949
R 949 R 855
per nag (plek vir 4)
Bespreek

20 Brakfontein Avenue, The Reeds, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc96e7c6c21a21a5591b83aa503b6091e6a6fb201f7c6b618108b392dd6e64fddde68424f03201b23ea4f069c19d5c1e426cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R949 nouVanaf R854 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 20 Brakfontein Avenue The Reeds 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.894257934927 28.127904964262
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang