Ronel's Place
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Des 2025 tot 31 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Brakfontein Avenue, The Reeds, Centurion, 0157, Gauteng
-
Vanaf
R949R855 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ronel’s Place is 'n knus selfsorgwoonstel in Centurion, perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis. Met 'n privaat ingang kan gaste beide privaatheid en maklike toegang tydens hul verblyf geniet.
Die woonstel bied slaapplek vir tot vier gaste en beskik oor een slaapkamer met 'n dubbelbed, asook 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien vir ekstra gemak.
Die oopplan-leefarea bied 'n gemaklike bank, 'n dubbelbed vir ekstra slaapplek, 'n eetkamertafel en 'n TV vir vermaak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe, wat dit maklik maak om maaltye tuis voor te berei.
Buite kan gaste ontspan op die privaat patio met 'n buite-eetkamertafel en braaigeriewe. Veilige parkering op die perseel bied gemoedsrus, terwyl nabygeleë winkels, restaurante en The Reeds Parkrun gerief en ontspanning bied. Lanseria Internasionale Lughawe is ongeveer 31 km weg, wat Ronel's Place 'n ideale toevlugsoord maak vir 'n ontspanne en toeganklike verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hendrik Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 20 Brakfontein Avenue, The Reeds, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Ronel's Place het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Brakfontein Avenue, The Reeds, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang