Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roodegrond Rivier Kamp

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Liezel T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

2de besoek en ons gaan weer teruggaan in Okt. vir my kind se verjaarsdag. Dit was sommer net lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerbrecht L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Heerlike rustige atmosfeer. Lieflike skoon ablusieblokke. Mooi groen grasperke. Wat 'n heerlike rustige atmosfeer. Lieflike skoon ablusieblokke. Mooi groen grasperke. Ons het heerlik vis gevang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Vreedsaam en pragtig. Dis 'n pragtige plekkie. Vra maar oor die pad voor jy ry daarheen - plaaspad. Hou maar jou skoene aan vir die dorings en geniet die natuur. Die kayaks het vir ure my kinders op die water besig gehou - kyk uit vir slange wat afkoel in die water. Daar is 'n verskeidenheid van voëls om na te kyk. Die eienaars is lieflik. Ek beveel graag Roodegrond Rivier Kamp aan vir verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie lekker kamp plek. Die kamp terien is baie netjies en skoon. Die atmosveer is rusrig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

A beautiful and peaceful campsite. A lovely peaceful campsite filled with birdsong.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2021

A very peaceful camping experience with beautiful natural surroundings. What a tranquil experience with my family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Neat and lovely location. We loved our stay at Roodegrond. Ablution new and neat. Would visit them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cabous P
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2019

Verskriklike vriendelike mense, groot kampterrein en afgesonder. Dit was baie lekker. Ek wens ons kon meer visvang, maar die water is baie bruin. Blykbaar van die Karoo water wat deur gespoel het. Die water is gewoonlik deursigtig. Was in elk geval baie lekker. Die mense is baie vriendelik en die atmosfeer is besonders. 10/10 puik!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cj S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2018

Grondpaadjie soontoe effe rof, pragtige staanplek, fantasties! Grondpad na die kampplekkie effe rof, maar my gelaaide Polo kon stadig oor die klippe veilig daar aankom. Vriendelike mense! Staanplek is pragtig. Ablusieblok is perfek ingerig! Ver genoeg van alles maar naby genoeg aan interessanthede, soos bv. Kougadam (grondpad), +-60 km van Jeffreysbaai, ens. Prentjiemooi agtergrond van die berge, lande met citrus en aartappels, ens. Beslis waarde vir geld! En ek gaan volgende Desember sommer weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tammy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodegrond Boerdery plaas, Af van die R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFEdSnusMyTW75zPZh0uCMxAZ3fxcu2LGr3I6B4YpbSTGRmlVuu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Farm Roodegrond Boerdery Off the R331 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.738362610247 24.743040498869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang