Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooi Els Inn

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooi Els 9, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rooi Els Inn bied lieflike selfsorgverblyf en is in Arboretum, Richardsbaai geleë. Dit is naby die dorp se geriewe en Alton se nywerheidsgebied. Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat in Richardsbaai werk en elke eenheid spog met 'n privaat balkon en veilige parkeerplek.

Verblyf word in 6 gastekamers gebied wat elk lugversorging en 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, het. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Elkeen van die eenhede beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die eenhede het elk oorgenoeg kasruimte en 'n TV met toegang tot Netflix, YouTube en Google. Gratis WiFi en 'n werkruimte is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste kan met die eienaar vir ontbyt-, middagete- en aandetepakkies teen 'n ekstra koste reël.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Rooi Els Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thea and Derek Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 4

Ligging

  • Rooi Els 9, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rooi Els Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooi Els 9, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d18035a6a9abd078bc7502360e8b4b4ff91add7a92315f62f4bf3ef99c14c2fc504ec2cce4f691084992fc3c7f5d5a1306c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 9 Rooi Els Arboretum 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.7662614 32.0617721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem