Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooibos Retreat

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibosrand 18, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Rooibos Retreat bied gerieflike oornagverblyf met 'n huislike atmosfeer in Richardsbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gehalteverblyf vir 'n vakansie of sakereis.

Verblyf word aangebied in 3 ruim en unieke suites, naamlik die Executive-, Koningin- en Dubbel-suite. Elke suite het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die Executive-suite het 'n stort en bad. Elke suite het ook 'n platskerm-TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.

Gaste kan in die groot tuin ontspan aangesien daar buitemeubels en 'n swembad is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Rooibos Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Rooibosrand 18, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rooibos Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibosrand 18, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa890ae1e0fa245d6cc850e9a6ad49a0f132ea807158c897eea1a5021799594712e51f0ca479c3deb7327dca4c3b71201b353?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 18 Rooibosrand Arboretum 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.76338462527 32.061798030688
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem