Rooilande Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rooilande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Johan En Elize P - Apr 2024
Algehele gradering
Kosbare nederige, vriendelike behulpsame mense. Ons het heerlik gekuier.
Rooilande Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Seën en groete, Leon
Denise H - Mrt 2024
Algehele gradering
Stil en mooi.
Rooilande Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Groete, Leon
Ilse D - Mrt 2024
Algehele gradering
Leon het nooit geskroom om te help met enige vrae nie.
Valme V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Christine R - Jan 2024
Algehele gradering
Quiet, peaceful and tranquil.
Rooilande Guest Farm se terugvoer
Thank you for your review. See you again. Regards, Leon
Jeannine J - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjiese plek, mooiste uitsig en baie gasvry.
Michael L - Jan 2024
Algehele gradering
Quiet, secluded and has everything.
Jane E - Des 2023
Algehele gradering
Lovely stay at Rooilande Guest Farm.
Peter C - Des 2023
Algehele gradering
Very well-equipped accommodation.
Annetta V - Nov 2023
Algehele gradering
Siele kos.
Michelle W - Nov 2023
Algehele gradering
Would definitely go back again.
Rooilande Guest Farm se terugvoer
Thank you for visiting us. Kind Regards, Leon
Estelle G - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful views, peaceful surroundings, tastefully furnished.
Mark B - Aug 2023
Algehele gradering
Rustigheid en die uitsig was pragtig!
Rooilande Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons neem kennis van die opmerkings. Ons het uitdagings met ongeskeduleerde krag onderbreking. Hoewel ons bystand elektrisiteit sisteem in plek is, veroorsaak dit ook uitdagings met volhoubaarheid. Ons hoop om u weer te sien ten spyte van die ervaring wat u gehad het.
Wayne W - Aug 2023
Algehele gradering
Stunning location, very easy to find.
Rooilande Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Sien julle weer. Groete.
Tertius B - Aug 2023
Algehele gradering
Great plek.
Rooilande Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek. Vriendelike groete, Leon.
Juniper H - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful, tranquil, cosy and comfortable.
Lees meerRooilande Guest Farm se terugvoer
Thank you for your remarks. See you again. Kind regards, Leon
Peter S - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent and breathtaking.
Rooilande Guest Farm se terugvoer
Baie dankie.
Annette L - Apr 2023
Algehele gradering
Wegbreek na die Karoo.
Rooilande Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Narina F - Mrt 2023
Algehele gradering
Amazing views and luxury.
Rooilande Guest Farm se terugvoer
Thank you for supporting us. See you again.
Troy M - Jan 2023
Algehele gradering
Stunning setting, the hot tub was an absolute win and the braai packs were value for money and delicious.
Rooilande Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Rene R - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige ligging met asemrowende uitsigte.
Rooilande Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Rene. Sien uit na 'n volgende ontmoeting.
Albie C - Des 2022
Algehele gradering
Onvergeetlike oorbly.
Lees meerRooilande Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Emmerson M - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker plekkie en rustig. Ons het dit baie geniet.
Rooilande Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die resensie. Lekker tyd saam julle gehad. Sien jule weer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Rooilande Plaas, 275, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap