Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooipan Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Rooipan Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jokkie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jokkie J
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Unieke natuurskoonheid en egte gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooipan Guest House se terugvoer

Baie dankie Jokkie en Familie, dit was lekker om julle te ontvang. Julle is welkom om weer in die Kalahari te kom kuier.
Groete
Lizette

Rooipan Guest House
Karen T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuierplaas met stilte en vars lug as toegif!

Ons het op Rooipan oornag op pad huis toe vanaf die Kgalagadi Nasionale Park. Ons het heerlik gekuier en is spyt dat ons so gou moes padgee want hier kan jy nou rerig tot volgende jaar kuier en gesels! Die gasvrou, Lizette, is 'n lopende ensiklopedie en dra breë kennis van die omgewing en geskiedenis van die Soutgordel en sy mense. Hierdie boeregemeenskap is van die uithouers en aanhouers van ons land! Ons kom definitief weer kuier! Baie dankie vir jul gasvryheid, Lizette en Daantjie. Ons voel soos familie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooipan Guest House se terugvoer

Baie dankie Karin vir die terugvoering. Julle is baie baie welkom om weer te kom kuier.

Rooipan Guest House
Andries V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met vriende

Bitter lekker.

Die gasvryheid van die eienaars was baie spesiaal en so lekker. Hulle het ons telkemale gevra of ons enige iets kort en het seker gemaak ons is tevrede met alles. Ons het heerlik gebraai die aand, dis 'n lieflike plaas en blyplek en ons sal dit oor en oor aanbeveel. Julle plek is tops en my man, Andries, en sy sussie het die eienaars geken en daarom was die kuier soveel meer spesiaal en jare se gesels is nogsteeds nie ingehaal nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooipan Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul kompliment, dit was aangenaam om julle te ontvang. Dis goed om te weet die Kalahari is na soveel jare nog in jul bloed. Julle is altyd welkom.
Groete
Lizette

Rooipan Guest House
Paul V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming hostess. Nice and comfortable lodging.

Great to arrive at a nice, comforting room after a very long drive. Very cold but nicely heated flat. Charming hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooipan Guest House se terugvoer

Thank you Paul v N and spouse, it was my pleasure to be your host. Thank you for the compliments. You are welcome on your next trip to Kgalagadi. Regards Lizette

Rooipan Guest House
Andrew B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en ontspannend. Perfek.

Plek is goed geleë en naby die grootpad. Eenheid het alle verwagtinge oorskry. Aandag aan detail is verstommend. Beskuit is tuisgebak, braai is vol hout net reg vir aansteek, koffie is tops, Lizette is 'n uitstekende gasheer. Sommer lekker tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooipan Guest House se terugvoer

Baie dankie Andrew Bester en gade - dit was 'n plesier om julle te ontvang. Ons sien julle graag weer in die toekoms wanneer julle die Kgalagadi Transfrontier Park kom besoek.

Rooipan Guest House
Reinhold D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhold D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very good place for a layover from or to Kgalagadi.

Everything was well, the host friendly, the room very nice, the garden and veranda and so on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooipan Guest House se terugvoer

Thank you for your positive feedback - hope to see you again!

Rooipan Guest House
Jane S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, hospitable stop en route to Kgalagadi Park.

Enjoyable night over at Rooipan in comfortable home away from home accommodation. Hospitable, helpful hosts. Lizette gave us interesting history of the farms and water supply to the Kalahari farming community and settlements. We encourage her to write an account of this, or would be a worthwhile article in Weg / Go! or Country Life Magazine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooipan Guest House se terugvoer

It was our pleasure to be your hosts and to make your Kalahari stay a memorable one. Looking forward to accommodating you next time!

Rooipan Guest House
Shana L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shana L
Enkelreisiger

Aangenaam en gemaklik.

Vriendelike ontvangs en baie mooi boeke om te lees in die kamer wat beter is as enige selfoonopvangs. Sou aanbeveel dat daar dalk aanwysbordjies opgerig word om te sê waar mens moet aanmeld as jy inry op die plaaswerf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooipan Guest House se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering, ons sal verseker werk aan jou voorstel.

Rooipan Guest House
Guenter R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Guenter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Phantastic hosts, great location.

We stayed at the Desert Bloom cottage, a cosy place close to the pool. Anyway, the pool was a real lifesaver for us in the Kalahari climate. Lizette and Daniel are fantastic hosts, and Lizette is a tremendous chef. We travelled SA for 8 weeks, but got the best food of the whole journey at the Rooipan Guest House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooipan Guest House se terugvoer

Thank you, Guenter, for your review on Rooipan Guest House. It was my pleasure to give you good value for your money! Looking forward to accommodate you on your next visit to the Kalahari.

Rooipan Guest House
Birgit S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Birgit S
Saam met vriende

Perfect stay!

Excellent and friendly hosts! Thanks so much! Dinner and Breakfast excellent if you want to book! Would wish to come back and stay longer next time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P
Gesin met tieners

Absoluut fantasties!

Pragtige oasis in die pragtige Kalahari, stukkie paradys tussen die duine. Die egpaar van Rooipan is baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Die egpaar het ons allerhande staaltjies vertel van Rooipan se geskiedenis en die pragtige omgewing. Die woonstel is pragtig en die swembad is heerlik om in af te koel, wat die kinders tot die uiters benut het. Die egpaar het uit hul plek gegaan om ons welkom te laat voel en ons was heerlik bederf met die lekkerste eet- en drinkgoed. Ons wil net vir Rooipan en sy mense sê baie dankie vir heerlike verblyf, al die bederfies en baie dankie dat hulle hul stukkie Kalahari met ons gedeel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooipan Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering - ons is baie bly as julle dit geniet het!
Kalahari-groete
Daantjie en Lizette Knoetze
Rooipan Gastehuis

Rooipan Guest House
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooipan Guest House, Kalahari, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiYWE1NTU3LTMxZjUtNDVmMi1hODQwLTcwOWRiYjRjZDBjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Rooipan Guest House Kalahari 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.494799 20.777866