+14
Selfsorg in Brackenfell

Room With A View

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
George M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Would recommend a room with a view to all. Clean and comfortable, with everything we needed. Our host was perfect. Could not do enough for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanton A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Absoluut uitstekend. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoon, netjiese verblyf. Self check-in is 'n bonus. Baie goed ingerig. Spieël bo kassie langs bed sal lekker wees om hare droog te blaas, aangesien dit naby kragprop is. Vol houer melk was 'n groot bonus. Uitsig pragtig. Heerlik sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Goed, behalwe vir kommentaar. Eenheid baie netjies en goed onderhou. Parkering nie geskik vir groter voertuie nie, en sleutelstelsel met key safe werk nie. Baie frustrerend om jou bagasie in klein ruimte verby jou voertuig te kry en dan nog sukkel om die sleutel af te gee, veral as jy haastig is om te vertrek!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Austin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

This was what I envisioned when I saw the place. Comfy and intimate. Quiet and relaxing at its best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Huislik, privaat, mooi. Ek het onmiddellik tuis gevoel. Heerlik privaat met werklik 'n lieflike uitsig. Met 'n gasvrou wat seker maak elke dag ons is tevrede en benodig nie iets nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dokters besoek. Lekker gebly. Kon kom en gaan soos ons wou. Daar was geen beperkings op dit nie. Gasvrou is vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Kort vinnige verbly, maar baie skoon en netjies en vriendelik. Heerlik gebly. Bietjie kleiner as op foto, maar perfek vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Galtonia Street, Vredekloof Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee563c521cd0443beb913e0cf77df740843bcb122d7f7d8fa0417edd34a107b51b028f27fa439b7229ecc8fa6b01c5998fa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 4 Galtonia Street Vredekloof Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.857677670852 18.685756908598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang