LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14
Selfsorg in Brackenfell

Room With A View   Prime picks icon.

Prime picks icon.

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Galtonia Street, Vredekloof Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Room with A View is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Vredekloofhoogte, Brackenfell. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.

Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 oopplan-kamer met 'n dubbelbed en 1 en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels, restaurante en Cape Gate Mediclinic, en bied maklike toegang tot die N1.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chante C
Saam met vriende
5.0
Gemaklik, mooi & gelukkig! Ons het baie lekker gebly!
Okt 2026
Cleopatra S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Die plek is baie sentraal geleë. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar plek bespreek.
Okt 2026
Nadia M
5.0
Peaceful. Very peaceful and it was so easy to book. Felt very welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Jacques W
Saam met lewensmaat
5.0
Voel soos 'n duur hotel, met 'n huislike gevoel. Uitstekend! Sentraal. Vriendelike gasheer en gasvrou. Voel soos huis.
Sep 2026
Nandipha K
Besigheidsreis
5.0
Excellent service, peaceful stay, clean and comfortable accommodation, and warm. We had a wonderful stay at A Room With a View. The ser...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 4 Galtonia Street, Vredekloof Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Room With A View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Galtonia Street, Vredekloof Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee563c521cd0443beb913e0cf77df740843bcb122d7f7d8fa0417edd34a107b51b028f27fa439b7229ecc8fa6b01c5998fa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 4 Galtonia Street Vredekloof Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.857677670852 18.685756908598