Rose Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thring-straat 26, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Vanaf R900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Rose Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Kroonstad. Die eenheid is op die eienaar se perseel en dis naby restaurante en winkels.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuisie is met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 5 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel.
Gaste kan in die swembad afkoel, piekniek in die tuin hou of om die braai kuier. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rosemary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Thring-straat 26, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wilgenhof Kroonstad Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thring-straat 26, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat