Beskrywing
Hierdie gerieflike kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ondervloerverhitting, komplimentêre toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe, tuisgebakte beskuit, komplimentêre bottelwater, 'n werkstasie, haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n elektroniese kluis vir waardevolle items.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 16 jaar betaal R350.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 2 dubbelbeddens en slaapplek vr 4 gaste. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n aparte bad. Die kamer het ondervloerverhitting, komplimentêre toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe, tuisgebakte beskuit, komplimentêre bottelwater, 'n werkstasie, haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n elektroniese kluis vir waardevolle items.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 16 jaar betaal R350.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kamer het 'n aparte ingang. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n aparte bad. Die kamer het ondervloerverhitting, komplimentêre toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe, tuisgebakte beskuit, komplimentêre bottelwater, 'n werkstasie, haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n elektroniese kluis vir waardevolle items.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 16 jaar betaal R350.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
75 Rutland Road, Parkwood, Rosebank, Johannesburg, 2193, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang