LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rosebury Cottage | LekkeSlaap
+18

Rosebury Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Rosebury Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Izelle E - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izelle E
Gesin met klein kinders

Baie mooi ligging, rustig en goed ingerig!

Lieflike eenheid! Baie privaat en goed ingerig! Sal vir seker weer gaan.

Martin V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

Baie oulike kothuis in 'n pragtige omgewing met voldoende fasiliteit.

Die kothuis is netjies met 'n wonderlike uitsig en goed geleë. Die diens was vriendelik en persoonlik en die huis goed ingerig. Die uitleg is baie prakties en die groot stoep is 'n wennner.

Ernst I - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable

A very comfortable night's stay with a well equipped house and beautiful verandah.

Vyver K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vyver K
Saam met vriende

Lekker gebly en goeie diens gekry!

Lekker blyplek in Underberg in 'n stil omgewing en Sue het ons goeie diens gegee.

Martin G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig.

'n Ongelooflike uitsig! Die cottage voldoen aan al die basiese behoeftes vir 'n naweek weg van die stad se geraas.

Frank E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank E
Saam met vriende

Wonderful cottage!

We loved our stay in Rosebury. Spacious, tastefully furnished and with a stunning verandah. Highly recommended!

Johan D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met vriende

Uitsonderlike verblyf teen bekostigbare tariewe!

Wat 'n lieflike plek. Baie netjies en skoon. In 'n pragtige omgewing geleë en met 'n uitsonderlike uitsig. Ons was gelukkig dat dit gesneeu het tydens ons verblyf. Sal Rosebury Cottage enige tyd aanbeveel met 'n geruste gemoed.

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley View Road 24, Hoofweg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeojr72AHTA5CEXGQLvlxIAogTlXlhzrH5WsGnpMdk7eqEAYOby?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag(plek vir 2) 7 5 1 5 24 Valley View Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.792928 29.482622
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!