- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 291 Helen Joseph Rd, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Roseland House is in Glenwood High, 'n lowerryke buurt teen die Berea in Durban geleë. Durban is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlytmarkte, en straatbasaars, en is 'n bekende bestemming onder branderplankryers. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie vol vermaak en ontspanning.
Roseland bied verblyf in 12 kamers wat elkeen uniek versier is. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging, toiletware, koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n kluis, en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, WiFi, konferensiegeriewe, 'n gastesitkamer en veilige parkeerplek in.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie kamers bied slaapplek aan 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n haardroër, 'n kluis, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Partytjies en/of geleenthede word nie op die perseel toegelaat nie.
Harde musiek of geraas word nie toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie. Slegs gaste wat bespreek is sal op die perseel toegelaat word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers bied slaapplek aan 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n haardroër, 'n kluis, 'n TV met DStv, en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Partytjies en/of geleenthede word nie op die perseel toegelaat nie.
Harde musiek of geraas word nie toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie. Slegs gaste wat bespreek is sal op die perseel toegelaat word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort of bad. Ander geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n haardroër, 'n kluis, 'n TV met DStv, en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Partytjies en/of geleenthede word nie op die perseel toegelaat nie.
Harde musiek of geraas word nie toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie. Slegs gaste wat bespreek is sal op die perseel toegelaat word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 3 gaste. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en 1 enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n haardroër, 'n kluis, 'n TV met DStv, en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Partytjies en/of geleenthede word nie op die perseel toegelaat nie.
Harde musiek of geraas word nie toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie. Slegs gaste wat bespreek is sal op die perseel toegelaat word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Dubbelkamer
- Slegs verblyf
- 2-Enkelbedkamer
- Slegs verblyf
- Koning- of 2-Enkelbedkamer
- Slegs verblyf
- Tripelkamer